Resumen del episodio
Shaun het skokkende nuus oor Sybil, wat Klara nog meer ontstel. Lienkie is omgekrap omdat Marnus haar sketse opgeskeur het, en wil bedank.
Shaun het skokkende nuus oor Sybil, wat Klara nog meer ontstel. Lienkie is omgekrap omdat Marnus haar sketse opgeskeur het, en wil bedank.
Episodios
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 42
EscuchadoShaun het skokkende nuus oor Sybil, wat Klara nog meer ontstel. Lienkie is omgekrap omdat Marnus haar sketse opgeskeur het, en wil bedank.
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 41
EscuchadoKlara keer terug Schoemanskloof toe. Sy is bitter ontsteld oor wat gebeur het.
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 40
EscuchadoKlara kom voor ‘n doodloopstraat te staan wanneer sy haar herkoms probeer bepaal. Xander het ontstellende nuus vir haar oor sy soektog na haar herkoms.
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 39
EscuchadoSybil erken teenoor Klara dat sy nog verlief is op Xander, en dat Klara nie reg is vir hom nie. Marnus trap Neels uit omdat hy Elzebet probeer beïnvloed oor die verkoop van haar grond en die aankoop van ‘n erf in sy aftreelandgoed.
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 38
EscuchadoKlara is bekommerd dat Xander moontlik die aand by Sybil deurgebring het, en stel ondersoek in. Jorrie laat weet vir Klara dat hy slegte nuus oor die vulstasie het.